Send linket til app

ONEighty


4.2 ( 2432 ratings )
Erhverv
Forfatter: Asia-Pacific Resource Center, Church of the Nazarene, Inc.
Gratis

ONEighty is die tienerbediening van Agape Gemeente, Rustenburg.

By ONEighty gaan alles oor tieners, die crucial verhoudings in hul lewens en saamwees. Verhouding met God. Verhouding met ander. Verhouding met myself. Eerlikwaar, is hierdie movement actually `n bediening van tieners, deur tieners, vir tieners. `n Plek waar jy net JOUSELF kan wees. Ons fokus 100% money back guarantee op wêreld van hoërskolers en die issues, behoeftes, probleme en omstandigehede wat elke dag 24/7 deel van hull lewe is… In `n cozy, vriendlike, informele, family-like atmosfeer wil ONEighty elke tiener die kans gee om tussen ander tieners te CONNECT en REAL te wees. Ons is mal oor Connectiveness…

ONEighty se passie is God, tieners en om REAL te wees! Ons blueprint is om te CONNECT, te GROW en te SERVE.

Circle of friends- Vrydae 18:30-21:00
Jeugdiens - Sondag aande 18:00
Verskeie tiener dissipelskap groepe regdeur die week.